GPS posisie vir 101 Oudtshoorn Holiday
Accommodation is:Suid
33°35'44" en Oos 22°11'43"
Van Kango Grotte:
Draai regs by derde robot
Ry deur die
volgende robot
Draai links by volgende robot
101 is
aan die regter kant
Van George:
Draai links by eerste robot
Ry deur
die volgende robot
Draai links by die volgende robot
101 is aan die regter kant
Van Johannesburg/De Rust:
Na die rugby stadion aan die linkerkant
Draai
links by die robot
101 is aan die regter kant
Kliek op die kaart om 'n groter kaart af
te laai om te print
Vir enige navrae, kontak ons gerus by:
Faks naar e-pos: 086 692 5119
Van Kaapstad/Mossel Baai:
Draai regs eerste robot
101 is aan die
regter kant